Top Gehalte Leesstories Van Lank Gelede - Nou Weer Beskikbaar!

90,00 R

Details

Location

South Africa Gauteng - Pretoria

Published Date

26/2/2024

Visitors

48

QR CODE

Description

Wie onthou nog die Sahara Avontuur reeks, of die Swart Luiperd reeks, of Oloff die Seerower reeks, of selfs die Temmers van die Woestyn reeks? Hierdie uitstekende reekse en nog vele meer deur SA se top skrywers van toeka se jare, is nou almal op een plek beskikbaar. Meeste stories is in Afrikaans, maar van die stories is oorvertaal en ook beskikbaar in Engelse formaat.
Elke reeks en storie binne die reekse is van die beste Afrikaanse fiksie stories nog geskryf deur skrywers soos FA Venter, Gerrie Radlof, Braam le Roux en nog klomp ander briljante skrywers. Die stories is propvol aksie, spanning, drama en avontuur en sal beslis nie teleurstel nie.
Indien jy meer wil sien, gaan na die onderstaande skakel en tik sleutelwoorde in van die tipe storie wat jy verlang of kliek op “View All Books” aan die onderkant van die hoof bladsy om al die e-boeke wat beskikbaar is, te besigtig.

Die skakel is: https://panther-ebooks.com/

Location

Vote
Result 0 votes
Pieter Haasbroek
0 votes
Download PDF List all items from this seller

Contact seller


    Comments

      Leave your comment (spam and offensive messages will be removed)

      More ads of this seller